Hier volg 'n onvolledige lys van vlagname, gesorteer volgens alfabetiese volgorde. Bykans geen vlag het 'n amptelike naam nie, al word van die name hier algemeen aanvaar en universeel gebruik.

Vlag Vlagnaam Bynaam Vlag van Antigua en Barbuda Vlag van Armenië Եռագույն (Yeřaguyn) Vlag van Australië Vlag van Bangladesj লাল-সবুজ Rooi-groen Vlag van Barbados The Broken Trident Die Gebroke Drietand Vlag van Bolivia La Tricolor Die Driekleur Vlag van Brasilië Auriverde Vlag van Chili La Estrella Solitaria Die Alleenstaande Ster Vlag van Colombia Tricolor Nacional Nasionale Driekleur 22px Dallas Vlag van Dallas Flag of Dallas Vlag van Duitsland Bundesflagge und Handelsflagge Vlag van Ecuador La Tricolor Die Driekleur Vlag van Frankryk Tricolour Vlag van Georgië ხუთჯვრიანი დროშა Vyfkruisevlag Vlag van Groenland Erfalasorput - Ons vlag Aappalaartoq - Die rooi Vlag van Guyana Die goue pylpunt 22px Hawaii Vlag van Hawaii Ka Hae Hawaii Vlag van Indië तिरंगा Driekleur Vlag van Indonesië Sang Saka Merah-Puti Die Heilige Rooi-en-wit Vlag van Japan Nisshōki of Hinomaru Vlag van Kambodja ទង់ជាតិកម្ពុជា Tung-Cheat Vlag van Kanada Maple Leaf Flag - Die Esdoringblaar l’Unifolié - Die Eenblarige Vlag van Kenia Vlag van Koeweit Alam Baladii, Derti Vlag van Kuba La Estrella Solitaria Die Eensame Ster Vlag van Liberië Alleenstaande Ster Vlag van Malta Vlag van Meksiko Vlag van Nederland Vlag van het Koninkrijk der Nederlanden Vlag van Nieu-Kaledonië Kanakvlag Vlag van Nieu-Seeland Vlag van Noorweë (nn) Det norske flagget Norges flagg Vlag van Puerto Rico Vlag van Soedan Vlag van Suid-Afrika Die reënboogvlag Vlag van Thailand (th) Trairanga (ธงไตรรงค์), Thong Trairong), "Driekleurvlag" Vlag van die Verenigde State The Stars and Stripes, Red, White and Blue, Old Glory, The Star-Spangled Banner Vlag van Wallis en Futuna Uvéavlag Vlag van Zambië Vlag van Zimbabwe

Kategorie:Lyste Kategorie:Vlae