Die slankstekelplooibek (Gerres oyena) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Kosibaai. In Engels staan die vis bekend as die Slenderspine pursemouth.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Bronne Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel Foto op fishbase

Kategorie:Beenvisse