Hemelblou is 'n baie ligte skakering van blou kleur.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word hemelblou (Pantone) soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#8CBED6RGB-kleurmodel(140, 190, 214)CMYK(35, 11, 0, 16)HSV(199°, 35%, 84%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure