Liggeel is 'n baie ligte skakering van geel kleur.
Die eerste opgetekende gebruik van liggeel as 'n kleurnaam in Engels was in 1861.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word liggeel as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FFFFE0RGB-kleurmodel(255, 255, 224)CMYK(0, 0, 8, 0)HSV(60°, 7%, 100%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure