Die kleur groen (Arabies: أخضر, geromaniseer: 'akhḍar) het 'n aantal tradisionele assosiasies in Islam. In die Koran word dit met die paradys geassosieer. Groen is deur die Sjiïete aangeneem, en bly veral gewild in Sjiïtiese ikonografie, maar dit word ook wyd gebruik deur Sunni-state, veral in die vlag van Saoedi-Arabië en die vlag van Pakistan.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word Islamitiese groen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#009900RGB-kleurmodel(0, 153, 0)CMYK(82, 6, 100, 1)HSV(120°, 100%, 60%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure
en:Green_in_Islam#Islamic_Green it:Verde#Verde_Islam