Pakistangroen is 'n kleur, 'n skakering van donkergroen, wat in webontwikkeling en grafiese ontwerp gebruik word. Dit is ook die agtergrondkleur van die vlag van Pakistan.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word Pakistangroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#006600RGB-kleurmodel(0, 102, 0)CMYKHSV(120°, 100%, 40%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure

en:Shades of green#Pakistan_green