Flag Boshielodam (voorheen die Arabiedam) is 'n dam in die Olifantsrivier, naby Marble Hall, Limpopo in Suid-Afrika. Dit is in 1987 gebou, hoofsaaklik vir die besproeiing van gewasse. Die dam is 1 225 meter lank en kan 185 100 000 m³ water opgaar. Die damwal is 36 meter hoog.Oorsaak van dam-visvrekte dalk te veel reën, Beeld, 22 Januarie 2008
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Damme in Limpopo