duimnael|links|upright|David Karp, die stigter en voormalige hoof- uitvoerende beampte van Tumblr

Tumblr (geskryf as tumblr) is 'n gratis sosiale netwerk- en mikrojoernaaldiens wat deur David Karp geskep en deur Yahoo! besit word. Die webtuiste stel mense in staat om teks, stilstaande en bewegende beelde, kwotasies, skakels en oudio-opnames in 'n "tumblrlog“ te publiseer. Gebruikers kan ander persone se webjoernale (blogs) volg om sodoende in kontak te bly. Teen 7 Desember 2018 het die webtuiste reeds meer as 450 miljoen webjoernale gehad.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Yahoo! Kategorie:Sosiale media