Mayabeque250pxLandOppervlakte3 732,73 vk km Bevolking (2011)Oficina Nacional de Estadísticas (Kuba) 381 385 Bevolkingsdigtheid 100 / vk kmHoofstadSan José de las Lajas
Mayabeque is 'n provinsie in westelike Kuba met ongeveer 381 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, San José de las Lajas, het vandag 'n bevolking van sowat 70 duisend.
Sien ook Provinsies van Kuba
Verwysings
Kategorie:Provinsies van Kuba