duimnael|Uitslag: Groen ten gunste; rooi teen republiekwording duimnael|Charles Swart, die laaste goewerneur-generaal (1959–1961) en eerste staatspresident (1961–1967) van Suid-Afrika

Tydens die Suid-Afrikaanse referendum van 1960 is Suid-Afrikaanse kiesers gevra om vír of téén republiekwording te stem. Die stemming het op 5 Oktober 1960 plaasgevind. Die uitkoms was 'n rakelingse oorwinning vir die republikeine. Op 31 Mei 1961 het die Unie van Suid-Afrika tot 'n einde en die Republiek van Suid-Afrika tot stand gekom. Die dag is as republiekdag gedenk tot die vakansiedag in 1994 afgeskaf is.

Resultate Vraag: Is u ten gunste van 'n Republiek vir die Unie? (Afrikaans)Are you in favour of a Republic for the Union? (Engels)

KeuseStemme%Vir850 45852,29Teen775 87847,71Bedorwe/ blanko stemme7 904–Totaal1 634 240100Geregistreer/ stempersentasie1 800 42690,77Bron: Direct Democracy

Per provinsie ProvinsieVirTeenBedorwestemmeTotaalGeregistreerPersentasieopkomsStemme%Stemme%Kaapprovinsie271 41850,15269 78449,852 881544 083591 29892,02Natal42 29923,78135 59876,22688178 585193 10392,48Oranje-Vrystaat110 17176,7233 43823,28798144 407160 84389,78Suidwes-Afrika19 93862,3912 01737,6128032 23537 13586,80Transvaal406 63255,58325 04144,423 257734 930818 04789,84Bron: Direct Democracy

Verwysings

Kategorie:1960 Kategorie:Verkiesings in Suid-Afrika