Nico Panagio (gebore Nicolaos Panagiotopoulos, 25 Augustus 1971) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en TV-aanbieder. Panagio is veral bekend vir sy rol as George Kyriakis in 7de Laan. Hy het al in 'n paar Afrikaanse rolprente gespeel, onder andere Semi-soet en Vrou Soek Boer. Hy het ook as aanbieder vir programme soos die Suid-Afrikaanse Survivor en Top Billing opgetree. Hy is getroud met Christi Panagio.

Filmografie 7de Laan (TV-reeks), 2000 as George Kyriakis (2001-) Zone 14 (TV-reeks), 2005 as Mr. Big Ella Blue (TV-minireeks), 2008 as Gabriel 'Bok' Bockelman, Semi-soet, 2012 as J.P. Basson Konfetti, 2014 as Jean. Vrou soek boer, 2014 as Neil Vuil Wasgoed, 2017 Die Testament (TV-reeks), 2019 as Bastian Weyers Legacy (TV-reeks), 2021 as Marco Andino 1923 (TV-reeks), 2023 as Yiannis Straat (TV-reeks), 2023 as Robert Muller Semi-Soeter, 2025 as J.P. Basson.

Verwysings

Eksterne skakels Panagio se amptelike webtuiste

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Afrikaners Kategorie:Suid-Afrikaanse televisieaanbieders