duimnael|Uitslag: Groen ten gunste; rooi is teen die nuwe grondwet duimnael|Resultate per streek
Tydens die Suid-Afrikaanse referendum van 1983 is Suid-Afrikaanse kiesers gevra om vir of teen die grondwet van 1983 te stem. Die grondwet stel 'n driekamerparlement voor waarin Kleurlinge en Indiërs in aparte kamers verteenwoordig sal wees. Die stemming het op 2 November 1983 plaasgevind. Die uitkoms was 66.3% ten gunste, waarna die grondwet die daaropvolgende jaar op 3 September 1984 in werking getree het.
Resultate Vraag: Is U ten gunste van die inwerkingtreding van die Grondwet, 1983, soos deur die Parlement goedgekeur? (Afrikaans)Are you in favour of the implementation of the Constitution Act, 1983, as approved by Parliament? (Engels)
KeuseStemme%14px|link= Ja1 360 22366,2914px|link= Nee691 57733,71Bedorwe/ blanko stemme10 669–Totaal2 062 469100Geregistreer/ stempersentasie2 713 00076,02Bron:
Per provinsie Gebied 14px|link= Ja 14px|link= Nee Geldigestemme Bedorwestemme Totaalstemme Stemme % Stemme % Kaapprovinsie Beaufort-Wes 22 502 74,42 7 733 25,58 30 235 93 30 328 Kaapstad 221 511 75,61 71 456 24,39 292 967 1 229 294 196 Oos-Londen 53 202 77,91 15 087 22,09 68 289 255 68 544 George 31 256 73,23 11 426 26,77 42 682 141 42 823 Kimberley 34 815 66,05 17 898 33,95 52 713 110 52 823 Port Elizabeth 60 661 70,08 25 901 29,92 86 562 208 86 770 Totaal Kaap 423 947 73,93 149 501 26,07 573 448 2 036 575 484 Natal Durban 123 783 73,58 44 442 26,42 168 225 750 168 975 Pietermaritzburg 50 519 71,58 20 060 28,42 70 579 366 70 945 Totaal Natal 174 302 72,99 64 502 27,01 238 804 1 116 239 920 Oranje-Vrystaat Bloemfontein 52 019 65,86 26 960 34,14 78 979 331 79 310 Kroonstad 55 486 63,19 32 321 36,81 87 807 189 87 996 Totaal O.V.S. 107 505 64,46 59 281 35,54 166 786 520 167 306 Transvaal Germiston 113 600 65,35 60 241 34,65 173 841 900 174 741 Johannesburg 194 396 69,44 85 554 30,56 279 950 3 906 283 856 Pietersburg 31 403 47,42 34 827 52,58 66 230 247 66 477 Pretoria 209 763 57,13 157 433 42,87 367 196 1 035 368 231 Roodepoort 105 307 56,76 80 238 43,24 185 545 909 186 454 Totaal Transvaal 654 469 61,01 418 293 38,99 1 072 762 6 997 1 079 759 Totaal R.S.A. 1 360 223 66,29 691 577 33,71 2 051 800 10 669 2 062 469
Verwysings
Kategorie:1983 Kategorie:Verkiesings in Suid-Afrika