duimnael|links|Die hawe tydens laagwater Noordpolderzijl (Gronings: Polderziel) is ’n gehuggie in die munisipaliteit Het Hogeland in die provinsie Groningen in Nederland. Zijl is die Groningse woord vir sluis.

Agter die sluis lê die kleinste hawe van Nederland. 'n Paar vissersbote met die letterkombinasie UQ, (vir Usquert), het Noordpolderzijl as tuishawe. Die ou sluiskantoor, die Zielhoes, is deesdae die kafee.

Kategorie:Het Hogeland Kategorie:Nedersettings in Groningen (provinsie) Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee