duimnael|links|Ieperse vestingen duimnael|links|Ieper 1581-1588, Braun en Hogenberg
Ieper (Frans: Ypres) is 'n Belgiese stad in die Vlaamse provinsie Wes-Vlaandere. Die stad het 34 978 inwoners (2013). Ieper vervul 'n aantal ekonomiese en kulturele funksies op streeksvlak.
Geskiedenis Tydens die 14de eeu was dorp bekend vir sy vervaardiging van wol, linne en kantprodukte. Louis XIV van Frankryk het die dorp in 'n sterk fort omskep in 1688. Dit was een van die sterkste forte van die Lae Lande. Later het die stad se kommersiële waarde begin afneem.
Eerste Wêreldoorlog Twee groot veldslae het tydens die Eerste Wêreldoorlog plaasgevind wat die stad vernietig het. Die stad is later herbou.
Eerste Slag van Ypres Tweede Slag van Ypres het op 22 April 1915 plaasgevind.
Besienswaardighede Lakenhalle Sint-Maartenskerk. Die toring is 100 meter hoog. Menenpoort
Geboortes Renaat Landuyt (1958), politikus
Kategorie:Munisipaliteite in Wes-Vlaandere Kategorie:Nedersettings in Wes-Vlaandere Kategorie:Stede in Vlaandere