Ryno Barnes (gebore in Kaapstad op 5 November 1981) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op haker speel vir die Griekwas in die Curriebeker en as plaasvervanger-haker in die Superrugbykompetisie vir die Cheetahs.
Eksterne skakels
Ryno Barnes by itsrugby.co.uk
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Alumni van Paarl-gimnasium