Die rooihartboom (Hymenocardia ulmoides) is 'n boom in die familie Phyllanthaceae wat op sanderige grond voorkom.

Verspreiding Die boom is inheems in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Gaboen, Kameroen, Malawi, Mosambiek, Republiek die Kongo, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom dit voor in KwaZulu-Natal en Limpopo.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:350107-1http://redlist.sanbi.org/species.php?species=611-2

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Kategorie:Hymenocardia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe