Francois Venter (gebore te Bloemfontein op 19 April 1991) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die op binnesenter speel in die Pro14-reeks.
Loopbaan Venter het voorheen vir die Blou Bulle in die Vodacombeker- en die Curriebeker-reekse gespeel. Hy het sy toetsdebuut vir die Springbokke op 12 November 2016 teen Engeland in Londen gemaak, op die ouderdom van 25.
Eksterne skakels
Francois Venter by itsrugby.co.uk
Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Afrikaners Kategorie:Springbokrugbyspelers