Die 2014 Absa Curriebeker is ’n rugbykompetisie wat in 2014 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook is. Dit was die 76ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Westelike Provinsie met 33–19 in die 2013 eindstryd op Nuweland verslaan. Die eindstryd is op 25 Oktober 2014 beslis.

Spanne 2014 Curriebeker Premierafdeling spanne Afdeling X Span Stadion Blou Bulle Loftus Versfeld OP Kings Nelson Mandelabaai-stadion Goue Leeus Ellispark Westelike Provinsie DHL Nuweland Afdeling Y Span Stadion Vrystaat Cheetahs Vrystaatstadion Natalse Haaie Growthpoint Kings Park Pumas Mbombelastadion Griekwas Hoffepark

Na afloop van die Vodacombeker is ’n Curriebekerkwalifiseringstoernooi gehou om die agtste span vir die Premierafdeling te bepaal. Die Griekwas het hierdie toernooi gewen deur met een ligapunt meer as die Luiperds te eindig.

Tabel

Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.

Wedstryddatums

DatumDatumWeek 18-9 AugustusWeek 719-20 SeptemberWeek 215–16 AugustusWeek 826-27 SeptemberWeek 322-23 AugustusWeek 93-4 OktoberWeek 429-30 AugustusWeek 1010-11 OktoberWeek 55-6 SeptemberHalfeindronde17-18 OktoberWeek 612-13 SeptemberEindstryd25 Oktober

Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Uitspeelwedstryde

Halfeindronde

Eindstryd

Voorste driedrukkers Top 9 driedrukkers (Statistiek)PosNaamDrieëGespeelSpan 1 Jaco Kriel 9 12 Goue Leeus 2 Marnus Schoeman 7 10 Griekwas Sarel Pretorius 7 10 Vrystaat Cheetahs 4 Juan de Jongh 6 11 Westelike Provinsie 5 Cheslin Kolbe 5 10 Westelike Provinsie 6 Ruan Combrinck 4 12 Goue Leeus Ederies Arendse 4 10 Griekwas Kobus van Wyk 4 11 Westelike Provinsie Shane Gates 4 10 Oostelike Provinsie

Voorste puntemakers

Voorste 10 puntemakers (Statistiek )PosNaamPunteGespeelSpan 1Jacques-Louis Potgieter123 (15 Doel, 31 Straf) 11 Blou BulleDemetri Catrakilis123 (30 Doel, 20 Straf, 1 Skep) 11 Westelike Provinsie3Ruan Combrinck 106 (6 Drieë, 20 Doel, 12 Straf) 12 Goue Leeus4Justin van Staden100 (3 Drieë, 11 Doel, 21 Straf) 10 Pumas5Willie du Plessis97 (2 Drieë, 15 Doel, 18 Straf, 1 Skep) 10 Vrystaat Cheetahs6Fred Zeilinga89 (1 Drie, 6 Doel, 24 Straf) 8 Natalse Haaie7Lionel Cronjé71 (1 Drie, 12 Doel, 14 Straf) 11 Natalse HaaieMarnitz Boshoff71 (0 Drieë, 13 Doel, 14 Straf, 1 Skep) 6 Goue Leeus9Gouws Prinsloo51 (3 Doel, 15 Straf) 5 Griekwas10Kurt Coleman45 (1 Drie, 8 Doel, 8 Straf) 11 Westelike Provinsie

Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2014