Die Coulomb (vernoem na Charles Coulomb) is die SI-eenheid waarin elektriese lading gemeet word (Eenheid simbool: C)
Die SI-definisie is as volg:
Een coulomb is die lading geskuif deur een ampère in een sekonde
In eenheid simbole:
of die empiriese verband:
Kategorie:Eenhede Kategorie:Elektrisiteit Kategorie:Afgeleide SI-eenhede