Francois "Faf" de Klerk (gebore in Nelspruit, 19 Oktober 1991) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die op skrumskakel speel in die Superrugbyreeks. Hy het voorheen vir die Pumas in die Curriebeker- en Vodacombeker-reekse gespeel.
Hy het sy debuut vir die Springbokke op 11 Junie 2016 gemaak in 'n verloortoetswedstryd teen Ierland op Nuweland. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.
Verwysings
Eksterne skakels
Francois de Klerk by itsrugby.co.uk
Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers