Willie Wepener (gebore op 2 April 1981 in Newcastle) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy speel as haker vir die Lions in Superrugby en die Goue Leeus in die Curriebeker-reeks. Wepener het voorheen Clermont Auvergne, Griekwas, die Luiperds en die Blou Bulle verteenwoordig.
Hy sluit vir die derde keer by die Goue Leeus aan, na die ondertekening van 'n twee-jaarkontrak in Augustus 2013 met die Johannesburgse span.
Verwysings
Eksterne skakels
Willie Wepener by itsrugby.co.uk
Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Afrikaners