Deon van Rensburg (gebore in Potchefstroom op 24 Januarie 1982) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Lions op vleuel of senter speel in die Superrugbyreeks. Hy het voorheen vir die Luiperds en sedert 2010 vir die Goue Leeus in die Curriebeker-reeks gespeel.
Eksterne skakels
Deon van Rensburg se Lions profiel Deon van Rensburg by itsrugby.co.uk
Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners