Handré Pollard (gebore in Somerset-Wes op 11 Maart 1994) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op losskakel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby gespeel het.
Pollard maak op 28 Junie 2014 sy Springbokdebuut teen Skotland in Port Elizabeth en teken 13 punte met die stewel aan. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.
Toetsdrieë Drie Teenstanders Stad Veld Kompetisie Datum Uitslag1 Johannesburg, Suid-Afrika Ellispark 2014-Rugbykampioenskap Wen 27–252 Johannesburg, Suid-Afrika Ellispark 2014-Rugbykampioenskap Wen 27–253 Cardiff, Wallis Millennium-stadion Verloor 22–244 Edinburgh, Skotland Murrayfield-stadion Wen 26–205 Salta, Argentinië Estadio Padre Ernesto Martearena 2019-Rugbykampioenskap Wen 13–466 Salta, Argentinië Estadio Padre Ernesto Martearena 2019-Rugbykampioenskap Wen 13–467 Kaapstad Kaapstad-stadion Wallis Inkomende Toer Wen 30–14
Eksterne skakels
SA rugby profiel itsrugby.co.uk profiel
Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Alumni van Paarl-gimnasium