Jonathan Montague Ross (gebore in Sandton op 27 Oktober 1990) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op agtsteman vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby speel.
Eksterne skakels SA rugby profiel itsrugby.co.uk profiel
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense