Die sebrabaskanniedood (Commiphora viminea) is 'n klein (9 m) immergroen boom wat beperk is tot basaltiese grond in die noorde en noordooste van Punda Maria in die Krugerwildtuin, maar selde gesien word.

Die boom se FSA-nommer is 279.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Verspreiding Die spesie is inheems in Botswana, Mosambiek, Namibië, Kenia, Tanzanië en Zimbabwe. In laasgenoemde kom dit in die suidooste voor.

Verwysings

Bron Plants of the World Online

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

viminea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zimbabwe