Amorities is 'n uitgestorwe Noordwes-Semitiese taal wat deur die Amoriete in antieke Midde-Ooste gepraat is. Dit is bekend eksklusief uit die nie-Akkadiese eiename wat deur Akkadiese skrywers vermeld is gedurende tydperke van Amoritiese beheer in Babilonië in die derde en tweede millenniums v.C.

Kategorie:Semitiese tale Kategorie:Uitgestorwe tale