Die Ionium (of Middel-Pleistoseen Gibbard, P., Head, M.J., 2009. The definition of the Quaternary system/era and the Pleistocene series/epoch. Quaternaire, 20(2): 125-133) is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die huidige sisteem en periode, die Kwartêr. Die tydperk was van sowat 0,781 tot 0,126 miljoen jaar gelede. Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, . Dit is voorafgegaan deur die Kalabrium en gevolg deur die Tarantium.
Die Ionium word verdeel in verskeie super-etages, wat elk uit ’n aantal ysperiodes (glasiale) en tussen-ysperiodes (interglasiale) bestaan. Die basis van die etage word gedefinieer as die omkering van die aarde se magneetveld tussen die magnetiese chronosones Matuyama en Brunhes.
Verwysings
Kategorie:Pleistoseen Kategorie:Tydsnedes