Die Sisuralium is in die geologiese tydskaal ’n epog of serie in die periode/sisteem Perm. Dit het van sowat 298,9 tot 272,3 miljoen jaar gelede geduur. Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, Dit is voorafgegaan deur die Pennsylvanium van die Karboon-periode en gevolg deur die Guadalupium.
Die Sisuralium word onderverdeel in vier tydsnedes of etages: die Asselium, Sakmarium, Artinskium en Kungurium.
Verwysings
Kategorie:Perm