Die bospaddaboom (Tabernaemontana ventricosa) is 'n middelgroot boom wat voorkom noord van Durban tot by die grens van Mosambiek en ook in die oostelike hooglande van Zimbabwe. Die boom groei in woudrande en onder die kruin van woude. Die boom se FSA-nommer is 645.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Verwysings

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plant of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe