Jacques Cartier (Saint-Malo, Frankryk 31 Desember 1491 – 1 September 1557) was 'n Franse ontdekkingsreisiger van Kanada.

Die Koning van Frankryk, François I, het hom gekies om certaines îles et pays où l'on dit qu'il se doit trouver grande quantité d'or et autres riches choses te vind ("sekere eilande en lande waar daar skynbaar groot hoeveelhede goud en ander rykdom is"). In 1534 het hy vertrek op 'n vaart op soek na 'n westelike weg na Asië. Hy het sekere dele van wat nou bekend staan as Newfoundland bestudeer (vanaf 10 Mei van daardie jaar).

Ontdekkingsreise

Bronne

Guitard, Michèle (1984). Jacques Cartier in Canada. Ottawa: National Library of Canada. Text in English and in French, in parallel columns.

Kategorie:Franse ontdekkingsreisigers Kategorie:Geskiedenis van Kanada Kategorie:Ontdekkingsreisigers van Noord-Amerika Kategorie:Geboortes in 1491 Kategorie:Sterftes in 1557