Brisbane kan na een van die volgende verwys:

Plekke Brisbane, Queensland, die hoofstad en grootste stad van die deelstaat Queensland in Australië. Brisbane, Skotland, 'n dorp in Skotland, Verenigde Koninkryk. Brisbane, Kalifornië, Verenigde State

Skepe HMAS Brisbane (1915) 'n Town klas ligte kruiser, gelanseer in 1915 HMAS Brisbane (D 41), 'n Perth klas geleide missiel torpedojaer gelanseer in 1966 en uit diens gestel in 2001 HMAS Brisbane (DDG 41), 'n Hobart klas vir lugverdediging torpedojaer, in diens gestel in 2018 SS Brisbane (1874) Lady Brisbane, kruiser.