Mustang kan verwys na
P-51 Mustang, 'n militêre vliegtuig van die Tweede Wêreldoorlog. Ford Mustang, 'n motorkar sedert die 1960's. Mustang (koninkryk), 'n klein koninkryk in die Himalaya. Mustang (perd), 'n soort perd in Noord-Amerika. Cessna Citation Mustang, 'n moderne sakestraler. Mustangwyn, 'n rooiwynsoort van mustangdruiwe gemaak in Texas, VSA.
Skepe USS Mustang, die naam van meer as een Amerikaanse Vlootskip. USCGC Mustang (WPB-1310), 'n Island-klas Amerikaanse Kuswag patrollieboot. Mustang (brogan), 'n Chesapeakebaaise skip in 1907 gebou.