Gebeure Slag by Philippi. Die magte van Marcus Antonius en Octavianus verslaan die leër van Marcus Brutus, een van die moordenaars van Julius Caesar, by die Masedoniese stad Philippi.Philippi 42 BC: The Death of the Roman Republic, , Osprey Publishing, 2008, , Ariarathes X word koning van Kappadosië (geraamde datum)

Geboortes 16 November – Tiberius, Romeinse keiser († 37)

Sterftes

Verwysings