Die dubbelkroonboom (Julbernardia globiflora) is 'n boom wat wydverspreid in Zimbabwe en die sentrale Mosambiek voorkom. Kenmerkend van die boom is die donkerbruin peule wat bokant die kroon uitstaan. Saam met die msasa en mfoeti tel dit onder die belangrikste komponente van miombo-boomveld. Dit is 'n wydverspreide en dominante boomspesie in droë bladwisselende boomveld van Zimbabwe, sentraal-Mosambiek, Tanzanië, Malawi en Zambië. Dit hout is rooibruin, hard en baie duursaam. duimnael|links|Groeivorm van aangeplante eksemplaar
Bronnelys
Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika globiflora Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Zimbabwe