Schotia is die boerbone-genus wat hoort tot die sub-familie Caesalpinioideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae.
Spesies Daar is net vier spesies wat tot die genus hoort:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:331941-2 Bosboerboon (Schotia latifolia) Huilboerboon (Schotia brachypetala) Karooboerboon (Schotia afra) Kleinboerboon (Schotia capitata)
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Peulplante