Die Tamarinde (Tamarindus indica) is 'n middelgroot tot groot boom deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan die Comore-eilande en Madagaskar maar het genaturaliseer geraak in verskeie lande. In Suidelike Afrika kom dit voor in onder andere die Zambeziriviervallei en die kusgebiede van suidelike Mosambiek. Die peule is gerond en word as spesery gebruik.
Fotogalery
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Sien ook Lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Eksterne skakels
Kategorie:Speserye Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van Madagaskar