Pedi kan na een van die volgende verwys:

Noord-Sotho (taal) - die Pedi-taalgroep vorm die grootste deel van die Noord-Sotho-groep, daarom word die taal soms verkeerdelik Sepedi genoem. Noord-Sotho's, lede van die Suider-Afrikaanse bevolkingsgroep. In bogenoemde taal benaam as: Mopedi - een Pedi-persoon (enkelvoud) Bapedi - twee of meer Pedi-persone (meervoud).

Sien ook Peddie, 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.