230px Althorp

naby Northampton, Northamptonshire Engeland

Opgerig

1688

Boustyl

Tudor-styl

Webtuiste

Spencer of Althorp Althorp ([ˈɔːlθɔrp] of [ˈɔːltrəp]) is 'n herehuis en landgoed van 60 km² (14 000 akkers) in Northamptonshire, Engeland. Dit is sowat 8 kilometer (5 myl) noordwes van Northampton geleë en dien as amptelike woning vir die graaf en gravin Spencer en hul gesin. Dit was vroeër ook die woning van Diana, Prinses van Wallis, suster van die huidige graaf Spencer, voor haar huwelik met Charles, Prins van Wallis.

Kategorie:Herehuise in Engeland