Erythrophleum is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Caesalpinioideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Kenmerkend van die genus is die neerhangende lowe. Die genus verkies warm droë streke en is middelgroot tot groot. Al die spesies het dubbelveervormige, saamgestelde liggroen blare.

Boomspesies Bosoordeelboom Erythrophleum suaveolens Maputalandoordeelboom Erythrophleum lasianthum Oordeelboom Erythrophleum africanum

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika