Die Maputalandoordeelboom (Erythrophleum lasianthum) is 'n middelgroot tot groot boom. Dit kom voor in droë woude - vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot noord van Maputo asook in Eswatini.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Kategorie:Erythrophleum Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika