Gebeure Augustus Octavianus kom aan bewind in Romeinse Ryk 16 Januarie - Octavianus verkry die titel Augustus, die verhewe een. Herodes besluit om die stad Samaria te herbou en dit Sebaste te noem, na die Griekse vertaling van Augustus: Sebastos. Marcus Vipsanius Agrippa begin die konstruksie van die ou Panteon Augustus gee Lucius Aelius Gallus, die tweede prefek van Egipte, die opdrag 'n veldtog teen Arabia Felix te hou.Between Two Worlds: The Frontier Region Between Ancient Nubia and Egypt, 3700 BC-AD 500. Deel 29 van Probleme der Ägyptologie / Probleme der Ägyptologie , BRILL, 2009, ,

Geboortes Keiser Ai van Han († 1 v.C.) Herodes Archelaus – Herodes die Grote se seun (geraamde datum).The Samaritans in Flavius Josephus, , Mohr Siebeck, 2009, ,

Sterftes Marcus Terentius Varro, Romeinse geleerde (* 116 v.C.)

Verwysings