Die bosboerboon (Schotia latifolia) is 'n middelgroot boom wat voorkom vanaf Mosselbaai tot by Port St. Johns. Die boom word op klipperige heuwels aangetref. Die boom lyk baie soos die Karooboerboon en sy blomme is pienkerig.
Galery
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Eksterne skakels
Kategorie:Schotia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika