Die geelpapierkelk (Monotes glaber) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom in miombo-bosveld in Zimbabwe en die weste van Mosambiek. Hulle groei gewoonlik op sandgrond. Die spesie kom ook in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo en Zambië voor.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys Plants of the World Online Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Kategorie:Bome van Afrika glaber Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe