Die Beweging van Onverbonde Lande (BOL; Engels: Non-Aligned Movement, NAM; Serwo-Kroaties: Pokret nesvrstanih; Frans: Mouvement des non-alignés, NAM; Spaans: Movimiento de Países No Alineados, MPNA; Portugees: Movimento Não-Alinhado, MNA) is 'n internasionale organisasie van lande, wat nie tot 'n militêre alliansie behoort nie en tydens die Koue Oorlog neutraal was. Die stigting van die organisasie is geïnisieer deur die Joego-Slawiese president Josip Broz Tito, die Egiptiese staatshoof Gamal Abdel Nasser, Ghana se eerste president Kwame Nkrumah, die Indiese eerste minister Jawaharlal Nehru en die Indonesiese president Sukarno. Dit is tydens 'n vergadering in Belgrado in 1961 gestig en later het talle lande van Afrika en Asië by die Beweging aangesluit. Die doelwitte is die gelykheid tussen die lande en 'n positiewe ekonomiese ontwikkeling van die lidlande. duimnael|400px|Lande van die Bandung-konferenise in 1955 duimnael|400px|

Lidlande In 2012 het die organisasie 120 lidlande en 17 waarnemende lande gehad. "NAM Members & Observers" . 16th Summit of the Non-Aligned Movement, Teheran, 26–31 Augustus 2012. Besoek op 24 Augustus 2012.

Huide lidlande Die volgende lande is lede van die Beweging van Onverbonde Lande, gerangskik volgens kontinente, wys hul jaar van toetreding:

Afrika Tans is elke land van Afrika (sonder Suid-Soedan en die Wes-Sahara) lid van die Beweging van Onverbonde Lande.

(1961) (1964) (1964) (1970) (1973) (1964) (1976) (1983) (1961) (1970) (1995) (1970) (1961) (1970) (1973) (1961) (1961) (1976) (1973) (1976) (1964) (1964) (1961) (1964) (1970) (1964) (1964)

(1973) (1964) (1961) (1964) (1973) (1961) (1976) (1979) (1973) (1964) (1970) (1976) (1964) (1964) (1976) (1964) (1961) (1961) (1994) (1964) (1964) (1964) (1961) (1964) (1964) (1979)

Amerikas

(2006) (1983) (1983) (1976) (1979) (1973) (1983) (2006) (2000) (1983) (1979) (1993) (1970)

(2006) (1995) (1970) (1961) (1979) (1976) (1973) (2006) (1983) (2003) (1983) (1970) (1989)

Asië

(1961) (1973) (1973) (1973) (1993) (1993) (1961) (1961) (1961) (1979) (1961) (1964) (1961) (1973) (1964) (1964) (1961) (1976)

(1970) (1961) (1993) (1961) (1976) (1973) (1979) (1976) (1961) (1970) (1964) (1961) (2003) (1993) (1995) (1993) (1970) (1976)

Europa

(2011)

(1998)

Oseanië

(2011) (1993)

(1983)

Voormalige lidlande

(1973–1991) La Nación – Opinión – bl. 19: Los No Alineados, vir Lucio Garcia del Solar, 10 Oktober 2006. Final Document of the 7th Summit of the Non-Aligned Movement -(New Delhi Declaration) (1973–2004) "The Non-Aligned Movement: Member States" . XII Summit, Durban, Suid-Afrika, 2–3 September 1998. Besoek op 24 Augustus 2012.

(1961–1992) (insluitend Kin, Lai Kwok (2 September 1992). "Yugoslavia Casts Shadow over Non-Aligned Summit". Reuters (via The Independent. Besoek op 24 Augustus 2012.) (1961–2004)

Waarnemende lande Die volgende lande en organisasies het waarnemende status:

Lande

Organisasies

Afrika-unie Afro-Asian People's Solidarity Organisation Arabiese Liga Commonwealth Secretariat Hostosian National Independence Movement Kanak and Socialist National Liberation Front

Organisasie van Islamitiese Samewerking South Centre Verenigde Nasies World Peace Council International Institute for Non-Aligned Studies

Voorsitters Voorsitter van Onverbonde Lande Naam Land Party vanaf tot Josip Broz Tito Liga van Kommuniste van Joego-Slawië 1961 1964 Gamal Abdel Nasser Arabiese Sosialistiese Unie 1964 1970 Kenneth Kaunda United National Independence Party 1970 1973 Houari Boumediène Revolusionêre Raad 1973 1976 William Gopallawa Onafhanklik 1976 1978 Junius Richard Jayewardene Verenigde Nasionale Party 1978 1979 Fidel Castro Kommunistiese Party van Kuba 1979 1983 Neelam Sanjiva Reddy Janata Party 1983 Zail Singh Indiese Nasionale Kongres 1983 1986 Robert Mugabe ZANU–PF 1986 1989 Janez Drnovšek Liga van Kommuniste van Joego-Slawië 1989 1990 Borisav Jović Sosialistiese Party van Serwië 1990 1991 Stjepan Mesić Kroaties Demokratiese Unie 1991 Branko Kostić Demokratiese Party van Sosialistiese van Montenegro 1991 1992 Dobrica Ćosić Onafhanklik 1992 Suharto Partai Golongan Karya 1992 1995 Ernesto Samper Colombiaanse Liberale Party 1995 1998 Andrés Pastrana Arango Colombiaanse Liberale Party 1998 Nelson Mandela African National Congress 1998 1999 Thabo Mbeki 1999 2003 Mahathir Mohamad United Malays National Organisation 2003 Abdullah Ahmad Badawi 2003 2006 Fidel Castro "Castro elected President of Non-Aligned Movement Nations". People's Daily. 16 September 2006. Kommunistiese Party van Kuba 2006 2008 Raúl Castro 2008 2009 Hosni Mubarak Nasionale Demokratiese Party 2009 2011 Mohamed Hussein Tantawi Onafhanklik 2011 2012 Mohamed Morsi Vryheid en Geregtigheidspparty2012 Mahmoud Ahmadinejad Alliansie van Bouers van Islamitiese Iran 2012 2013 Hassan Rohani Vereniging van Vegtende Geestelikes 2013 hede

Vergaderings Die konferensie van die staatshoofde of regering van die Beweging van Onverbonde Lande, oftewel na Vergadering van die Beweging van Onverbonde Lande genoem, is die belangrikste vergadering in die beweging en word elke paar jaar gehou. XV Summit of the Non-Aligned Movement, Sharm El Sheikh, 11–16 July 2009: Previous Summits

Datum Gasheerland Gasheerstad 1ste 1–6 September 1961 Belgrado 2de 5–10 Oktober 1964 Kaïro 3de 8–10 September 1970 Lusaka 4de 5–9 September 1973 Algiers 5de 16–19 Augustus 1976 Colombo 6de 3–9 September 1979 Havana 7de 7–12 Maart 1983 Nieu-Delhi 8ste 1–6 September 1986 Harare 9de 4–7 September 1989 Belgrado 10de 1–6 September 1992 Jakarta 11de 18–20 Oktober 1995 Cartagena de Indias 12de 2–3 September 1998 Durban 13de 20–25 Februarie 2003 Kuala Lumpur 14de 15–16 September 2006 Havana 15de 11–16 Julie 2009 Sharm El Sheikh 16de 26–31 Augustus 2012 Teheran 17de 2015 Caracas

Ander vergaderings (soos die Bali-vergadering vanaf 23 tot 27 Mei 2011) is gehou tussen die amptelike vergaderings. Die Beweging van Onverbonde Lande het sy 50ste verjaarsdag in Belgrado op 5-6 September 2011 gevier. Non-aligned again in Belgrade Secretary-General's Message to Additional Commemorative Meeting of the Non-Aligned Movement

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Amptelike webwerf van die 16de Vergadering Amptelike webwerf van die 15de Vergadering Amptelike webwerf van die 14de Vergadering

Kategorie:Internasionale organisasies