Die Vaalrosyntjie (Grewia monticola) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie.
Verspreiding Die spesie is in Suid-Afrika inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Botswana, die Caprivistrook in Namibië, Eswatini, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Beskrywing Die blare is langwerpig, asimmetries met fyn, fluwelige, goue hare en word aan neerhangende takke gedra. Die boom se FSA-nommer is 462.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Grewia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe