Die bosrosyntjie (Grewia lasiocarpa) is 'n struik tot klein boom wat voorkom noord vanaf Oos-Londen tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika Die boom se FSA-nommer is 461.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Die boom groei aan woudrande en in klam bosveld. Die blare is byna rond en is aan beide kante bedek met borselagtige roeskleurige hare

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

lasiocarpa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika