Ryan McLaren (* 9 Februarie 1983 in Kimberley, Kaapprovinsie) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat toets-, EDI- en Twintig20-wedstryde vir die Proteas speel. Hy het onder meer tydens die Kampioenetrofee 2013 vir Suid-Afrika gespeel.
Eksterne skakels Ryan McLaren by Cricinfo Ryan McLaren by CricketArchive
Kategorie:Suid-Afrikaanse krieketspelers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense