Die 2013 7’s Premierliga was die tweede toernooi van die 7s Premierliga wat op 11 en 12 Januarie 2014 op Outeniekwapark in George gehou is. Die toernooi sou aanvanklik op 14 en 15 Desember 2013 gehou woord maar is uitgestel na die afsterwe van Nelson Mandela.
Formaat Die spanne is opgedeel in vier poele van drie spanne elk. Op dag een het elke span in Poel A teen elke span in Poel B gespeel, so ook Poele C en D. Die boonste twee spanne in elke poel het gekwalifiseer vir die Bekerkwarteindronde en die onderste spanne in elke poel het in die Bakhalfeindstryd gespeel. Die wenners van die Bekerkwarteindrondes het deurgedring na die Bekerhalfeindstryde en die verloorders het in die Plaathalfeindrondes gespeel. Elkeen van die Beker, Plaat en Bak het dus ’n eerste tot vierde posisie waarvoor gespeel is.
Poele Verklaring van punte Die eerste twee spanne kwalifiseer vir die kwarteindronde van die Bekertoernooi. 4 punte vir ’n oorwinning 2 punte vir ’n gelykopuitslag 1 bonuspunt vir ’n verlies met sewe of minder punte 1 bonuspunt vir vier of meer drieë gedruk in ’n wedstryd
Poel A Punteleër 2013 7’s Premierliga Poel A PunteleërPosisieSpanGespeelGewenGelykVerloorPunte virPunte teenPunteverskilDrie-bonusVerloor-bonusPunte 1 Kaizer Chiefs 3 2 0 1 84 64 +20 1 0 9 2 Natalse Haaie 3 1 1 1 59 76 −17 2 0 8 3 Eye of the Tiger 3 0 0 3 17 95 −78 0 1 1
Poel B Punteleër 2013 7’s Premierliga Poel B PunteleërPosisieSpanGespeelGewenGelykVerloorPunte virPunte teenPunteverskilDrie-bonusVerloor-bonusPunte 1 Samurai Sevens 3 3 0 0 128 17 +111 3 0 15 2 Westelike Provinsie 3 1 1 1 88 53 +35 2 0 8 3 Masakhane Old Boys 3 1 0 2 19 90 −71 0 0 4
Poel C Punteleër 2010 7’s Premierliga Poel C PunteleërPosisieSpanGespeelGewenGelykVerloorPunte virPunte teenPunteverskilDrie-bonusVerloor-bonusPunte 1 Unlimited Titans 3 2 0 1 64 43 +21 2 1 11 2 SWD Arende 3 1 0 2 48 69 −21 1 0 5 3 Vrystaat Cheetahs 3 1 0 2 46 84 −38 1 0 5
Poel D Punteleër 2013 7’s Premierliga Poel D PunteleërPosisieSpanGespeelGewenGelykVerloorPunte virPunte teenPunteverskilDrie-bonusVerloor-bonusPunte 1 Kenia 3 3 0 0 75 38 +37 2 0 14 2 Living Ball 3 1 0 2 69 62 +7 1 2 7 3 Luiperds 3 1 0 2 52 58 −6 1 1 6
Wedstrydbepalings en uitslae Poel A v B Eerste Rondte
Tweede Rondte
Derde Rondte
Wedstrydbepalings en uitslae Poel C v D Eerste Rondte
Tweede Rondte
Derde Rondte
Beker Kwarteindstryde
Halfeindstryde
Wedstryd vir derde plek
Eindstryd
Plaat Halfeindstryde
Eindstryd
Bak Halfeindstryde
Eindstryd
Spanne
Blou Bulle Eye of the Tiger Kaizer Chiefs Living Ball Luiperds Masakhane Old Boys
Natalse Haaie Samurai Sevens SWD Arende Unlimited Titans Vrystaat Cheetahs Westelike Provinsie
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webblad
Kategorie:Rugbykompetisies in Suid-Afrika Kategorie:Sport in 2013