Die Akkerjakkalsbessie (Diospyros natalensis) is 'n klein boom. Dit word aangetref in duine- en kuswoude en is beperk tot die kusstrook van die Indiese Oseaan vanaf Oos-Londen tot Kenia. Dit is inheems in Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Uganda, Zambië, en Zimbabwe.

Die boom het klein ronderige blare met slanke stingels.

Die boom se FSA-nommer is 607.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die boom bekend as Small-leaved jackal-berry.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika natalensis Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe