Die Krokodilbasjakkalsbessie (Diospyros quiloensis) is 'n boom met vrugte soortgelyk aan dié van die akkerjakkalsbessie, maar eersgenoemde se blare is groter. Die boom kom voor in Suidelike Afrika in die Zambeziriviervallei en Chimanimaniberge en groei dikwels in mopaniebosveld. Dit is inheems in Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Die boom se bas lyk soos die vel van 'n krokodil.

Sien ook Lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika quiloensis Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe